The Wild&Jag/Game&Hunt team caught up with him to hear some of his views on the auction and the industry.

 

WILD&WONNERLIK, Seisoen 2, Episode 14

WILD&WONNERLIK, Seisoen 2, Episode 14Ons bring vir jou nuus oor die Wildswinkel Trophy and Hunt-veiling van ʼn week gelede. Ons kuier ook by die CHASA Nasionale Intervereniging Skietkampioenskappe so wel as die Safari Outdoor Dangerous Game Skietdag van die afgelope naweek. Mei se uitgawe van WILD&JAG-tydskrif is volgende week op die winkelrakke en ons wys van die artikels waarna jy kan uitsien.#WildenWonnerlik #WildenJag #Hunting #Wildlife #Auctions2017 #GameandHunt #WildlifeAuction #CHASA #Shooting

Posted by Wild & Jag / Game & Hunt on Wednesday, April 5, 2017